Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuwe-benadering-vir-afrika-marktoegang

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:76%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Nuwe benadering vir Afrika-marktoegang?

 
JEAN-MARIE DE WAAL

Navorsing oor landbouprodukte in Afrika neem af en die infrastruktuur wat vir die verspreiding van produkte nodig is, is 'n groot uitdaging. Dit is van die redes waarom Suid-Afrika en ander Afrikalande nie kan kom waar hulle wil wees nie, het me. Thoko Didiza, Minister van Landbou, op die Suid-Afrikaanse Agri Akademie (SAAA) se konferensie oor marktoegang vir landbouprodukte in Stellenbosch gesê.

Afrika bestee sowat R120 miljard ($18 miljard) per jaar op die invoer van kos, terwyl dié vasteland se aandeel in internasionale uitvoer minimaal is. "Iets sal moet gedoen word," het sy gesê.

Sy sê na-oes bestuur bekommer haar en die meeste boere in Afrika se produksiestelsels "tel teen hulle". Sommige produsente het nie met die tye aanbeweeg nie en nie by nuwe tegnologie aangepas nie, meen sy.

Volgens haar moet infrastruktuur en logistieke stelsels dringend aandag kry. Sy meen grond onder besproeiing moet beslis uitgebrei word vir optimale benutting. Verder moet regulerende raamwerke vereenvoudig word, maar gehaltebeheer moet nie in die slag bly nie.

"Die hervorming van eiendoms- en verblyfreg in Afrika, wat baie beperkend is, is die sleutel. Sonder eiendoms- en verblyfreg kan Afrika nie werklik 'n markekonomie hê nie."

Sy is ook bekommerd oor die toegang tot krediet. " 'n Boer moet darem geringe vertroosting hê dat hy krediet sal kan kry as hy boer," het sy gesê.

Didiza sê navorsing en ontwikkeling is 'n uitdaging en dat dit belangrik is om kundigheid in die land te hou. "Soms is dit egter bloot nodig om dit te herstruktureer wat 'n land reeds het."

"Boere moet verseker hulle het 'n kontrak voor hulle produseer. Dit werk nie om eers te produseer en daarna te kyk wáár jy jou produkte gaan verkoop nie."

Sy sê selfs al het die Regering die politieke wil, het Suid-Afrika heelwat behoeftes. "Ons kan net nie soveel doen as ander lande met hoër inkomste nie," meen sy.

"Wêreldwye mededinging is bloot teoreties juis weens die ongelykheid wat bestaan. Sou hulp, soos subsidies, deur die Suid-Afrikaanse Regering toegestaan kan word, sal dit nie noodwendig doeltreffendheid verbeter nie."

4 November 2005

0
 
 
  • 1836 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Perde in Swaziland siek
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction