Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuwe-landboureus-wording

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:27 May 00:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Nuwe landboureus in wording?

 

Een van die belangrikste uitvloeisels van die herstrukturering en vereenvoudiging van Kaap Agri se struktuur is die totstandkoming van 'n nuwe beleggingsfiliaal waarin ál die maatskappy se Pioneer-aandele voortaan gehou gaan word.

Dié nuwe filiaal, Agri-voedselbeleggings, kan volgens ingeligtes vorentoe 'n toenemend invloedryke rol in die voedselreus Pioneer speel.

Die vereenvoudiging van die maatskappystruktuur is pas oorweldigend deur aandeelhouers goedgekeur. Dit behels onder meer die opskorting van die beperking van 5% op aandeelhouding in Kaap Agri. Dié opskorting het die genoteerde landboubeleggingsmaatskappy Zeder in staat gestel het om 10,6 miljoen van sy Pioneer-aandele te ruil vir 42,2 miljoen Kaap Agri-aandele.

Met dié ruiltransaksie het Zeder se belang in Kaap Agri tot 22% verhoog, terwyl Kaap Agri sy belang in Pioneer tot byna 28% opgeskuif het.

Kenners meen die jongste skuif maak die deur oop vir meer Wes-Kaapse landboumaatskappye om kragte saam te snoer deur ook hul Pioneer-aandele in Agri-voedselbeleggings te konsolideer en daardeur 'n magtige rolspeler in Pioneer te word — sonder dat hulle hul eie identiteit hoef prys te gee.

Intussen blyk dit ook dat die Langkloof Boerekoöperasie Bpk. se lede 'n voorgestelde samesmelting met Tuinroete Agri goedgekeur het.

Landbouweekblad, 10 Augustus 2007

0
 
 
  • 2380 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • SAWWV hou werksessie
  • Praktyk by mielies onregverdig
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction