Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuwe-mark-ding-nie-mee

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:27 May 00:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Nuwe mark ding nie mee

 
JEAN-MARIE DE WAAL

Die nuwe vars vrugte- en groentemark wat in Philippi-Oos op die Kaapse Vlakte gebou gaan word, is blykbaar nie 'n mededinger vir die gevestigde Kaapse Varsproduktemark in Epping nie.

"Die grootte en die doelwit van die nuwe mark sal eintlik geen gevolg op die mark in Epping hê nie," meen mnr. Chris Veldsman,adjunk besturende direkteur van die Kaapse mark.

Hy het aan Landbouweekblad gesê die nuwe mark sal meer op die ontwikkeling van die kleinboer fokus en dat dié mark vermoedelik meestal met organiese produkte gaan sake doen. "As 'n mens 'n aspek soos die toegangsroetes in ag neem, kan gesien word die Philippi-mark is op 'n laer inkomstegroep van toepassing.

Veldsman sê die mark beslaan ongeveer 44 000 m², terwyl die beplande mark in Philippi sowat 4 000 m² sal beslaan. Hy sê hy kan egter nie verstaan waarom nog 'n mark gebou word nie, aangesien die bestaande Philippi-mark in Maart verlede jaar geprivatiseer is.

Die nuwe mark word deur die Stad van Kaapstad en die provinsiale administrasie van die Wes-Kaap teen R21,5 miljoen gefinansier. Dit sal uit 'n hoof verkoopsaal vir grootmaathandelaars en makelaars bestaan en word volgens internasionale standaarde vir voedselveiligheid gebou.

Volgens mnr. Cobus Dowry, Wes-Kaapse minister van landbou, sal hierdie mark tot die vestiging van amper 2 500 opkomende boere en die ontwikkeling van sowat 5 000 hektaar landbougrond oor vyf jaar bydra.

"Kommersiële boere wat 'n bydrae tot bemagtiging wil maak, word aangemoedig om hulle vars produkte na die Philippi-mark te stuur," het mnr. Thys de Wet van MBB raadgewende ingenieurs, gesê.

8April 2005

0
 
 
  • 1663 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Rooivleisboere verder van pryse
  • Wet kan duisende leeus se doppie klink
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction