Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nuwe-wolseisoen-pryse-laer

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:27 May 00:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Nuwe wolseisoen: Pryse laer

 
Deur ONA VILJOEN

Hoewel pryse op die eerste veiling van die seisoen teruggesak en Cape Wools se aanwyser net 2,8% laer as die sluitingsveiling op R55,96/kg (skoon) gesluit het, sê kopers dat die mark stewiger as verwagting vertoon het.

Kopers het voorspel dat die mark heelwat laer sou open omdat plaaslike pryse tydens die sluitingsveiling nie net hoër as in Australië was nie, maar ook in die loop van die seisoen met 42% verbeter het om op hul beste vlakke in vier jaar te sluit.

Hulle sê as die groot aanbod van bykans 15 000 bale en die onbestendige wisselkoers in ag geneem word, het die mark besonder goed vertoon. Die rand het in die loop van die dag teenoor die Amerikaanse dollar en die euro versterk. Die beter vertoning kan deels toegeskryf word aan goeie vraag van veral verwerkers wat voorraad moes aanvul om hulle tot die volgende veiling oor twee weke deur te sien.

Altesame 96% van die aanbod is verkoop. Die grootste kopers was Modiano, gevolg deur Stucken, Chargeurs Wool en Segard Masurel en SA Wool Exporters (1 843 bale).

Gemiddelde prysbewegings van AWEX-tipes MF3, MF4 en MF5 van 70 mm en 80 mm was soos volg: 19 mikron het met 6,6% teruggesak tot R65,69/kg; 20 mikron was 5,2% goedkoper op R60,93/kg, 21 mikron verswak met 3,3% tot R57,77/kg, 22 mikron was 4,2% laer op R55,72/kg; 23 mikron daal met 3% tot R53,62/kg; 24 mikron verswak met 1,6 tot R59,07, maar daar was geen kwotases vir 25 mikron nie.

Die volgende veiling is op 5 September wanneer nagenoeg 10 000
bale aangebied sal word.

  • Let daarop dat die aanwyser van dié seisoen af volgens 'n vaste mandjie van AWEX-tipes bereken word en dus 'n hoër waarde gee.

    23 Augustus 2007

  • 0
     
     
    • 1772 keer gelees

    Geborgde skakels


    Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

    Kwaliteit Saad

    Die toekoms is in jou land

    In lyn met die boer

    MSD Animal Health

    Our brand new website

    Daaglikse nuusbrief

    Weeklikse nuusbrief

    Teken In

    • Registreer as gebruiker
    • Wagwoord vergeet?

    E-pos forum

    • Waarom is boere so stil?
    • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
    • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
    • Boom Lusern en siektes
    • Nekklamp vir beeste
    meer...

    Gewildste stories

    Vandag

    • Gids vir identifikasie van vee
    • John Deere-winkel gewild op Nampo

    Immergroen stories

    • RSS-voere
    • E-pos foto's aan ons

    Pas gelees

    • Tevrede met Begroting
    • Die Hartwaterbosluis of Bontbosluis (Amblyomma hebrauem)
    • Wie is ons?
    • Kontak ons
    • Gebruiksvoorwaardes
    • SMS-diens
    • RSS-voere
    • Teken in op LBW
    • LBW-argiewe
    • Vennote

    Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

    Web Development by FormFunction