Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nwk-behaal-beste-wins-nog

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:27 May 00:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

NWK behaal beste wins nog

 

Die uitstekende graanoes, met die gepaardgaande hoë benutting van
opbergings- en ander geriewe, die benutting van sakegeleenthede
en die verbreding van markaandeel, vind neerslag
in die beste wins wat die NWK-groep van maatskappye nog behaal het.

Volgens NWK se finaniële resultate vir die jaar tot op 28 Februarie, het die styging in kommoditeitspryse gedurende veral die eerste
helfte van die jaar, tesame met volumegroei en uitbreiding van
handelsaktiwiteite, die inkomste van die NWK-groep met
109,7% laat toeneem tot R6,6 miljard vergeleke met die ooreenstemmende
tyd die vorige jaar. Die nabelaste wins het
met 58,7% toegeneem tot R169,4 miljoen.

Kontantvloei is negatief as gevolg van hoër bedryfskapitaalbehoeftes,
veral vanweë die geweldige styging in insetkoste
vir produsente en daarby die finansiering van uitbreidings en
ander projekte.

In sy vooruitskouiing sê NWK dié
jaar sal moontlik onthou word as een van die meer uitdagende
tydperke in die wêreld se ekonomiese geskiedenis vanweë die globale
finansiële krisis waarvan mense dalk nog nie die omvang besef
nie.

Te midde van die onsekerheid verwag NWK 'n gemiddelde
oes maar die lae graanpryse gaan 'n ongunstige impak hê op die
terugbetaalvermoë van produsente, wat oorlaatskuld kan laat
styg. NWK is egter positief oor die landbou en sy besigheidsmodel
skep ruimte om te kapitaliseer op geleenthede, wat juis in
hierdie tye benut kan word.

15 Mei 2009

0
 
 
  • 1769 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • NWK-aandeelhouers beloon
  • Gaping oor grondsake vernou
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction