Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Nwk-betaal-ruim-dividend

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:27 May 00:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

NWK betaal ruim dividend

 
AINSLEY MOOS

Boere wat aandeelhouers van die landboumaatskappy NWK Beperk op Lichtenburg is, gaan 'n spesiale dividend ontvang.

Dié maatskappy het verlede week sy ongeouditeerde finansiële resultate vir die boekjaar tot einde Februarie bekend gemaak. Uit die inligting wat aan Landbouweekblad beskikbaar gemaak is, het NWK se omset gegroei tot R2,5 miljard (in 2005 was dit R2 miljard) en sy netto inkomste voor belasting R144 miljoen (R107 miljoen in 2005). Die netto inkomste ná belasting beloop R103 miljoen teenoor R77 miljoen in die vorige boekjaar.

NWK se direksie het 'n spesiale dividend van 13c per aandeel en 'n finale dividend van 17c per aandeel verklaar. Dit is betaalbaar aan aandeelhouers wat teen 2 Mei geregistreer was. Die dividende sal op 30 Junie betaal word en aandeelhouersrekenings sal daarmee gekrediteer word.

Die maatskappy het met die bekendmaking van sy tussentydse finansiële resultate einde verlede jaar 'n interim dividend van 7c verklaar. Dit bring die totale uitkeer vir die jaar op 37c per aandeel te staan. Luidens inligting op die webblad van Barnard Jacobs en Mellet, die aandelemakelaar in Johannesburg deur wie NWK sy aandele verhandel, verhandel aandele van NWK Beperk teen sowat R3 per aandeel.

Mnr. Gert Pretorius, voorsitter, en dr. Chris Wentzel, besturende direkteur, sê in 'n verklaring die ruim dividend sal boere "verder in staat stel om van hul verpligtinge na te kom".

12 Mei 2006

5
 
 
  • 2748 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • John Deere-winkel gewild op Nampo

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • OBP voor stok oor bloutong
  • NWK-aandeelhouers beloon
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction