|
|
|
| Bygewerk: | 27 May 00:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 82% |
| Wind: |
Die Nasionale Oesskattingskomitee het sy raming van die verwagte mielie-oes op besproeiingslande aangepas.
In 'n verklaring sê die NOK dat hy 'n aanpassing in die oesskatting vir April aanbring. In daardie skatting is die oppervlakte onder besproeiing van 170 000 ha tot 210 000 ha aangepas, maar die NOK het nie die verwagte toename in produksie bygewerk nie.
Die NOK sê die korreksie op die vergrote oppervlakte van besproeiingsmielies het nie die finale produksiesyfer verander nie aangesien die totale oppervlakte onder mielies nie verhoog het nie omdat, in verhouding, dié besproeiingslande voorheen as droëland bereken is.
Lees tabel hieronder.
|
18 Junie 2007
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24