Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Oudste-plaas-bemagtig-talle

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:27 May 00:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Oudste plaas bemagtig talle

 
LUCILLE BOTHA

'n Derde van een van die oudste plase in die Koue Bokkeveld, Bronaar, se grond en onderneming (wat sowat R42,5 miljoen werd is) is teen R12 miljoen aan 150 werknemers verkoop.

Dit is om vir mense wat jare lange goeie diens en bydraes gelewer het, "dankie te sê en nuwe geleenthede te skep", sê mnr. Fanie van der Merwe, mede-eienaar en elfde generasie op Bronaar.

Bronaar produseer jaarliks sowat 8 500 ton vrugte en 6 500 ton groente vir die plaaslike sowel as die uitvoermark. Die onderneming strek oor vier plase en beslaan gesamentlik sowat 2 033 hektaar.

Die nuwe aandeelhouers moes elkeen "sweetkapitaal" van R5 000 bydra en Nedbank het 'n lening van R7 miljoen goedgekeur. Die Departement van Grondsake het 'n vergunning van ongeveer R7,5 miljoen ingevolge die regering se skema vir die herverdeling van grond vir landbou (LRAD) toegestaan.

Mnr. Jaffie Galant, voorsitter van Themba, het die direksie van Bronaar geloof vir hul "manmoedige stap".

Volgens Galant het Bronaar vir sy werkers 'n loopbaan met 'n toekoms in die landbou geskep.

Mnr. Hauptfleisch van der Merwe sal as mentor vir die nuwe aandeelhouers optree.

Mnr. Terance Fife, uitvoerende hoof van grondsake in dié provinsie, sê dit is 'n vennootskap tussen mense wat reeds baie het en mense wat op pad is om baie te hê.

Bronaar het ontwikkel uit die bekende Boplaas, waar die Afrikaanse digter Boerneef gewoon het.

Landbouweekblad, 5 Oktober 2007

0
 
 
  • 2158 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • SO OOR VLEIS EN ANDERE
  • Opsomming: LIVING AND FARMING IN MANITOBA, CANADA
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction