Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Pannar-naam-amerika-gevestig

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling
  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
  • Maandag
  • Gedeeltelik bewolk
  • Hoog:20 C
  • Laag:9 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:27 May 00:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Pannar-naam in Amerika gevestig

 
CHARL VAN ROOYEN

Die Pannar-handelsmerk is in Amerika van stapel gestuur met die naamsverandering van Kaystar Seed na Pannar Seed en die vervanging van die Kaystar-handelsmerk met dié van Pannar.

Die Suid-Afrikaans gevestigde Pannar-groep het sodoende die veranderinge waarmee in 2001 met die oorname van die Amerikaanse Kaystar Seed begin is, 'n beduidende stap verder geneem.

Die pas aangestelde hoofbestuurder van Pannar Seed Inc in Amerika, mnr. Matt Foley, sê die Kaystar-naam was die afgelope vyf jaar van groot waarde vir Pannar en die tyd was ryp vir die volgende stap om voordeel uit die wyer blootstelling en groei te trek.

Hoewel Pannar as onafhanklike private groep 'n relatief nuwe speler in die Amerikaanse saadbedryf is, is dit 'n erkende belanghebbende in Suid-Afrika en die wêreldmark. Pannar besit maatskappye in nege Afrikalande, Argentinië en Europa en het 'n wêreldwye netwerk verspreiders en gelisensieerde agente.

"Pannar se uitbreiding in Amerika het gunstige gevolge vir Suid-Afrika, aangesien ons klante bevoordeel word deur die uitruil van genetika en tegnologie tussen ons geriewe in Amerika, Europa, Afrika en Suid-Amerika," het mnr. Deon van Rooyen, Pannar Saad Suid-Afrika se besturende direkteur, gesê.

Die kern van Pannar se Amerikaanse bedrywighede lê in sy navorsing- en ontwikkelingsarm, Pannar Genetics Inc, met moderne teel- en navorsinggeriewe in Iowa, Minnesota, Nebraska, Indiana en Suid-Dakota.

Hoewel Pannar reeds sedert 1988 met intensiewe navorsing op mielies en graansorghum in Amerika betrokke is, het die navorsingsbedrywighede 'n groot hupstoot vroeg in 2005 gekry met die koop van die gevestigde mieliegenetika-maatskappy, Pau Seeds Inc, wat verlede jaar na Pannar Genetics Inc herdoop is.

Pannar se P3 ("Pannar Preferred Products") -saad gaan hierdie lente sy debuut in Iowa, Kansas, Minnesota, Nebraska, Noord-Dakota en Suid-Dakota maak.

31 Maart 2006

0
 
 
  • 2599 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • Gids vir identifikasie van vee
  • Kaap Agri vaar goed ná ontbondeling

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Eienaarskap-oordrag nodig
  • Diskriminasie: Swart VSA boere eis
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction