Klik op foto om dit te vergroot

Anja de Kock

Deur Imche Augustyn
31 Augustus 2015
Klik op foto om dit te vergroot

Anja de Kock en haar nuwe maat op die plaas

Hys meer as net n jaghond…hy is familie!!!

Na n lang ,warm oggend in die hartjie van die bosveld soek Mottie vir Kameeldoring afdak om oor die oggend se spore en reuke na te dink...Hy is Mot , Hy is...

Nguni bul op ‘n Vrystaat oggend

Een van my Nguni bulle by JASONQUA NGUNI STOETERY op Viljoenskroon wat rustig in die sonnetjie staan.Baas van die plaas.

Malandi is in beheer agter die stuurwiel terwyl pappa (Malan) sake op die telefoon moet bespreek

Ons was Junie op vakansie en hier kuier ons bietjie by oupa op die plaas. Net soos pappa en oupa het Malandi 'n groot liefde vir die plaas, buitelewe en diere.

Stoppelland bewerking in die Ruens

Hier word stoppellande bewerk na oestyd om die oorblywende materiaal meer eweredig te versprei en te meng met die grond, om sodoende ook deklaag te verhoog wat...

Eastern Cape

Henco Smuts van Gobabis in Namibië maak al van vroeg af kennis van die natuur en sy wild lewe.

Sien al die foto's