Klik op foto om dit te vergroot

Blydskap in planttyd

Deur Henre en Jurgen van der Merwe
6 Januarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Na bykans 3 jaar se droogte aan die Westekant van Lichtenburg het bietjie reen verligting en blydskap gebring. Dankbaarheid straal uit die gesiggies.

Blouoog wit leeu

Foto geneem op \'n plaas naby Vryburg waar met leeus geteel word. Het 2 maal gekyk of die leeu se oe werklik blou is. My kamera was gelukkig byderhand.

Die watergat , amper leeg

Dis nou maar eers Junie 2015, en de water gat waar beeste en wild drink is amper leeg . Min het ons geweet wat voorle...die droogte !

Bluster

Dit is Bluster, #GarminDog en leier van die pak. Vriendelik met mense , maar venynig met ongediertes. Nie eers ‘n 1.6m ge-elektrifiseerde heining kan hom...

Donkie in die sonsopkoms

Die son kom gewoonlik hierdie tyd so tussen 6:15 en 6:20 op net mooi die tyd wat ek die kinders skool toe moet vat, ons bly so 20km buite Nigel, my kinders is...

Strooptyd!

My man was besig om mielies van die tapkar na die massa-wa oortelaai toe besluit klein Flip (5 1/2) dit sal lekker wees om onder die mielies te 'stort'

Sien al die foto's