Klik op foto om dit te vergroot

Boer-feetjies

Deur Henriette Myburgh
1 Oktober 2015
Klik op foto om dit te vergroot

Sommer bietjie pret op pappa se bale.

Vele hande ligte werk as beeste gevoer moet word.

So weet Rambo en Nero as dit sondag is mag hulle Mark help beeste voer en spring al te graag op die bakkie.

#Garmindog

Blur is op die uitkyk vir bosvarke. Te danke aan GarminDog word duisende hektare aanplantings gered deur die jag van bosvarke. Iets waarsonder mens dit nie...

Vleismerino lammetjie

Ek is 'n jong skaapboer en die is een van my eerste lammers, skaars 'n dag oud!

Reën in die Wes-Kaap (Overberg, Swellendam)

Foto geneem op ons plaas Doringhoek in die Ruens area, Overberg, Swellendam Wes - Kaap. Lekker reen ontvang vanaf gisteraand 9 uur. Vanmiddag 1 uur het ons...

Op ons kniee …

My man Kenny boer vir Murray Andrews op sy plaas Ecowa in Elliot. Hulle het \'n Slagpale en Voerkraal en hy doen die boerdery. Hy het mielies geplant soos...

Sien al die foto's