Klik op foto om dit te vergroot

Boere Meisies

Deur Kobie de Jonge
23 Desember 2016
Klik op foto om dit te vergroot

‘n Groep Graad10 vriendinne van Delmas het besluit om n paar fotos te neem.
Plaas meisies wat het ons verwag? Almal het opgedaag in khaki hemde en wat sal ‘n foto wees sonder n John Deere. Plaas lewe lekker lewe! Wat n voorreg om in so n mooi land met sy mooi mense te kan bly!

Karoo se Skilpaaie

Die mooi foto het ek in Okt. 2015 geneem. Dis op my suster en swaer, Gert en Pietie Van Rensburg se plaaspad geneem. Die wind het vreeslik gewaai en dit was...

‘n Jong boer met n passie vir sy werk

Ek wens daar was meer mense in ons land wat elke oggend met so lus vir die lewe sy werk aanpak en besef dat elkedag n gawe uit God se hand is ...

Stroop tyd

die son het gesak,koue wind blaas deur mens se nek. trek n warm baadjie aan....sit ligte aan...maak die waens vol sonneblom...

Silwer lyne

Na 'n onverwagse reënbui deur die aand is daar weer riviere op Roedtan, met die gebruik van 'n hommeltuig kon ek die foto neem van myself en my hond(Buffel)....

Trekker

Pragtige draad knakker trekker vir kinders, n moet vir elke boer seuntjie op n plaas

Sien al die foto's