Klik op foto om dit te vergroot

Boesemvriende

Deur Gert van Aswegen
27 Februarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Die donkie (Cowboy) en French Bulldog (Tamara) is baie goeie maats op die plaas.

Reënwater

Dit het lekker gereën in die Karoo ... en die dam is weer vol water!

Willem se eerste Jag trip op die plaas.

EK het my seuntjie Willem wat nou 4 is bietjie plaas toe gevat om te kyk hoe ek teikens skiet. Ons het toe n tarentaal gekry om te skiet. Hy het homself in die...

Hugo se eerste landbou weekblad

Hy seuntjie 5 maande begin al van vroeg se passie vir landbou wys .Hy hou baie van sy landbou weekblad

Bakkie-probleme?

Bakkie tussen skape

Boonjies lyk baie mooi vanjaar

Ek het hierdie foto geneem om net te wys daar is hoop in die vreeslike droogte ons moet nooit moet op gee nie

Sien al die foto's