Klik op foto om dit te vergroot

Bokkie liefde

Deur Michelle Buys
30 Desember 2016
Klik op foto om dit te vergroot

Ons het by my skoonouers (Johan en Marietjie Buys) gaan kuier vir Kersfees in Weenen KZN en n draai gaan maak by my skoonsuster hulle (Roland en Shevonne Buys), die bok se naam is Ding-Dong en is te pragtig vir woorde. Sy het my dogtertjie van 15maande gevolg en aan haar gesnuffel. Milé het gestaan dat Ding-Dong haar hare kou en later vir Ding-Dong gevryf. Kosbare oomblik!! Milé is gek na die diere!

Hoopvol vir die nuwe seisoen

lHoopvol vir die nuwe seisoen; Lichtenburg, Doornhoek Daar is niks so goed vir mens se siel soos die plaas nie. Al wat ek saamvat terug Pretoria toe na 'n...

9 maande oue Grace Mari ons kleindogter

Ouma Charlotte het by haar kinders in Stilfontein gaan kuier en toe die kuier op die einde raak wil ouma sommer vir Grace ook in pak. Sy moet vir Ouma gaan...

Gevaar

by Klein Kariba sit die bliksempie en hou homself groot apie

Katherine & Sus

Kom ek stel jul voor aan Sus! Sus se moeder het haar weg gegooi. Ons het haar van dag 1 af met n bottel groot gemaak sy het my aangeneem as haar "beesma"

Perdeskou

Matthys (11) uitgevat in sy jas en das op die perd Argo vir die Dresseer-skou by Silvermist-stalle in Joostenbergvlakte. Hy het derde gekom!

Sien al die foto's