Klik op foto om dit te vergroot

Bonsmara’s enigeiemand?

Deur Zelna van Wyk
5 Januarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Ons dogtertjie Anronette van Wyk (10 maande) geniet dit vreeslik om saam met haar pa Koos van Wyk te boer. Anronette het die Bonsmara-bulletjies geroep soos wat ‘n hond sal roep en uit nuuskierigheid uit het hul nader beweeg na die draad. Ek het toe vir Anronette daar  neergesit om bietjie te gesels. Sy het dit vreeslik geniet.

Reuse kool

Hier sit my dogterjie Lize Van Heerden by van ons reuse kool. Die kool weeg omtrent 13 kg.

Stroop tyd

die son het gesak,koue wind blaas deur mens se nek. trek n warm baadjie aan....sit ligte aan...maak die waens vol sonneblom...

Lammer Liefde

Luca en Troy Cilliers met n vars nuwe Meatmaster lammertjie op Lucroy Stud.

Ons Ryperd

Amigo,ons ryperd

Jaghonde maak gereed om mielie-boer te help #GarminDog

My 2 spoorhonde Temba en Pixi reg om die mielie-boer te help met sy Bosvark probleme. #GarminDog

Sien al die foto's