Klik op foto om dit te vergroot

Brahman Beeste Tiaan & Nicola

Deur Tiaan Muller
7 Februarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Ons is bevooreg genoeg om op die plattelandnd te bly, en n stoet Braham Bees Boer as buurman te he!!
Die beeste is mak, en vry net heeldag vir onverdeelde aandag!
Dit was so spesiaal, dit is min wat mense so iets sien.

‘n Jong Landbou hart…

"Alles voel perfek deur die oë van 'n Jersey Bees" Hierdie is Bella, 'n klein Jersey, met n groot hart. Melindie en Bella werk nou maar vir 'n jaar of wat...

Goudpot

Ons het die reënboog baie waardeer, want dit is nie n algemene verskeinsel in ons omgewing nie.

KwaZulu-Natal

Klein kinders kuier by Ouma & Oupa op die plaas. Teff bale was nie weer dieselfde na die vakansie!

Die groot Droogte

Dooie diere naby Tosca

Swartland opwinding

Minke en Janu baljaar te heerlik tussen die groen koringlande op oupa Frans Koch se plaas, Klipheuwel , net buite Moorreesburg.

Sien al die foto's