Klik op foto om dit te vergroot

Bruid van die Jaar

Deur Ian Barrie
24 Maart 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Poy & Nicolette Coetzee van Hopetown se troudag. Elke Boer se droom!

Luiperd

'n Luiperd by De Wildt-rehabilitasiesentrum.

Overberg Oestyd

Gedurende oestyd sien mens soveel mooi van die natuur. Op hierdie sonskyn oesdag, terwyl Izak Burger koring dors, sien ons 'n unieke natuur juweel so tussen...

Eendag as ek groot is

My ma haal 'n jakkals voor sonop diep uit 'n gat uit en as my pa sy tande wys laat spat die ongediertes. Eendag as ek groot is gaan ek hulle trots maak....

Plaaspad na vroeg oggend reen

Die foto is op ons plaas,Islandview, in die Oos kaap geneem. Dit was vroeg oggend na n groot reens.

Geluk op die regte tyd

Hoopstad-distrik het vrydag n stormagtige weer beleef. Oppad huistoe het ek die foto geneem.

Sien al die foto's