Klik op foto om dit te vergroot

Dankbaar

Deur Riana Davel
16 Maart 2017
Klik op foto om dit te vergroot

My man, Kirstein Davel, staan in die welige sojaboonland op die plaas, Klipfontein, Vryheid, in KZN. Die goeie reënseisoen na die lang droogte het menige boere nederig dankbaar.

Kommentaar

Kommentaar (6) “Dankbaar

  1. Saartjie Smit
    Saartjie Smit

    Pragtige foto Davels .Baie dankbaar saam met julle.

  2. Janette Henning
    Janette Henning

    Kirstein Davel , ons buig saam ons hoof voor n Almagtige God wat jou gebede gehoor het.

  3. Lelanie
    Lelanie

    So nice!! Ons Here is Groot!

  4. Ane Froneman
    Ane Froneman

    Jong maar dit is pragtig. So trots op jou. Bly jy steek nie die Familie in die skande nie. Ons is baie trots hoor.

  5. Zelda
    Zelda

    So bly vir jul,God is getrou Hy sien jul opregte harte jul word beloon.

  6. Riekie
    Riekie

    Dit is wonderlik. Prys die Here


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

Genade-water

Op Saterdag, 12 Desember 2015, word die Swartland geseën met reën. Ons het gejubel en gejuig en van vreugde gedans in die reën. Hierdie is 'n bewys van ons...

Liefde met die eerste oogopslag

Al ooit geglo aan liefde met die eerste oogopslag? Kyk net vir Zavu (leeu welpie), wie kan nie lief wees vir die gesiggie nie? Die foto is geneem by Predators...

Dinamiet kom mos in klein pakkies #GarminDog

My naam is Blitsie en alhoewel ek klein is, laat ek my nie afsit van groot prooi nie. Ek wil baie graag 'n Garmin halsband hê sodat ons weer die plaaswerkers...

Klein boere met groot harte

Drieling Jean, Ruan en Henro Gerhardt en Bernard Gilfillan droom groot!

Beeste net na reen

Bees wei lekker na n lekker reen bui

Sien al die foto's