Klik op foto om dit te vergroot

Die skoonheid van die Groot Karoo

Deur Nella Esterhuyse
24 Februarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Sonsondergang

Koolstoof

Vroegoggend son op 'n gesellige en rustige koolstoof in 'n sandsteen plaashuis in die Oos Vrystaat.

3 stelle tweelinge in die ergste droogte (tweeling no 2)

Was ek Geseend? Beteken dit n baie goeie jaar wag vir ons? Ek het 3 stelle tweelinge in die ergste droogte ooit gehad . Al 6 kallers is groot, vet en gesond ,...

Genade na die Droogte

Ek het die foto een laat middag geneem net nadat mielies begin kop het. Hierdie is ons 2de aanplanting nadat die eerste een verskroei het in die droogte, Die...

Sonneblom

En so word ons geseën

Eensaamheid van die droogte

As AL jou diere verkoop is want jy t geen weiding meer...is dit al wat oor is

Sien al die foto's