Klik op foto om dit te vergroot

Die Vier Musketiere

Deur Tim van Heerden
16 Oktober 2016
Klik op foto om dit te vergroot

My vier Musketiere op ‘n partysjag in die hooglande van die Karoo.
E-opleidings halsbande is onontbeerlik in die opleiding van goeie voëljag honde. Dit vergemaklik die taak vir beide die opleier / jagter en die hond, sodat beide die jag meer kan geniet. #GarminDog

Plaashek my stil-word-plek

Foto geneem: 30 Desember 2016. Plek: Colesberg In die foto: My dogtertjie Suliztha, 18 maande. Dit was 'n baie warm dag 38C.... Belowend het die reen...

Oestyd in die Ruens

Mamma Tereza Human met klein Johannes Human (5mde) in garsland op die plaas Adowa te Protem. Dis Johannes se eerste oestyd op die plaas en het hulle vir pappa...

North West

Vrug van Vorige boom van naderby op plaas by Morakweng

sonopkoms

sonopkoms op ons plaas buffelsdrift george

Reg vir aksie

Ons redtick teef "Tessa" is reg vir aksie. Sy is `n passievolle hond en skrik vir niks. Soos die litteken toon, het sy ook nie geskroom om met `n gekweste...

Sien al die foto's