Klik op foto om dit te vergroot

Dis lekker op die mooie Hoëveld!!

Deur Mart-Marie Höll
16 Maart 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Ons bly en boer in Pongola, KZN. Hoofsaaklik met suikerriet en dan ook tamaties en chillies. Maar verlede week het ons 2 kinders (Dane en Esuan Holl) weereens die voorreg gehad om by my ouers, wat naby Bethal boer (Manie en Marianne Erasmus), te gaan kuier. Die opwinding was elke oggend net te groot oom saam oupa Manie te gaan rondry in die bakkie en die beeste, mielies en soyabone te besoek. Hierdie was natuurlik die hoogtepunt van die week…. oupa het hierdie 2 lyfies gaan wys hoe word grasbale gemaak.

GESONDHEID UIT DIE GROND UIT

‘n Engelse aanhaling beskryf die foto so mooi “What you see depends on how you view the world. To most people, this is just dirt. To a Farmer, it is...

Deur die Werker se oë.

Gerestoreerde Casa trekker kyk uit op die sitrus lande van Slagboom wat dit vroër jare help skep het. Geneem op Slagboom, Addo.

Gee my ruskans!

Hierdie Anatoliese herdershond soek rus in 'n krip. Foto: Rianie Oelofse

Pappa se bone

Jacobus (3jaar) en MJ (9maande) het saam pappa gery om te kyk hoe sy bone opkom.

Blydskap van n Boer

Om in jou bakkie te sit, terwyl die plaas wit is van die reen, is n blydskap en Grootste seen wat net n mede boer sal verstaan en waardeer in die erste droogte...

Sien al die foto's