Klik op foto om dit te vergroot

Dis mos mielies!

Deur Riana Davel
16 Maart 2017
Klik op foto om dit te vergroot

CJ Davel,3 jaar oud, wys trots hoe hoog Pa Kirstein se mielies staan op die plaas Smaldeel, na die wonderlike reënseisoen. Die koppe staan 1.9m van die grond af.

Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.

EERSTE TEKENS VAN LEWE

Sondae ry ons as gesin meestal laatmiddag ‘n draaitjie op die plaas. Almal is al moeg van “Mamma en haar kamera”, maar ongelukkig vir hulle…. “For...

#GarminDog

Alfie, jagter en spoorsnyer het een spoed!

Ralie

Die foto is geneem op Grootfontein landboucollege 1 middag na my vriendin terug gekom het van die veld met haar perd Ralie, toe sy so laaste paar bokspringe en...

Plaaskinders in die teff

Mieke en Eduan Kriel geniet dit vreeslik om in hulle pa,Theo Kriel, se teff land te speel. Hier hardloop hulle rond, speel wegkruipertjie tussen die gras en...

Koolstoof

Vroegoggend son op 'n gesellige en rustige koolstoof in 'n sandsteen plaashuis in die Oos Vrystaat.

Sien al die foto's