Klik op foto om dit te vergroot

Flaminke na droogte op plaas

Deur Carole Lotz
29 April 2016
Klik op foto om dit te vergroot

Reen is iets van die hemel. Dit bring lewe ……op 25 Jan 2016 het n hele klomp flaminke vir so 2 weke hier by ons kom kuier op die plaas en hulself tuis gemaak in die pan wat vol water was van die reen .

Kraal toe…

Geneem op skemer op `n grondpad Suid van Joubertina

Sonder wol kan ons hol!

Ek werk as n voerkraal opsigter naby Cullinan area vir Cavalier. En dit is altyd lekker om te sien hoe vol energie die lammers daar lostrek met hul kaal...

Bonsmara’s enigeiemand?

Ons dogtertjie Anronette van Wyk, 10 maande oud, geniet dit vreeslik om saam met haar pa Koos van Wyk te boer. Anronette het die Bonsmara bulletjies geroep...

Sonneblom

Ek het my kokketiel se lee kosbak in die bedding leeggemaak. En toe kom hierdie op. Is dit nie mooi nie?

Strooptyd

Boeties Christof en Jan-Hendrik Hertzog is mal oor Strooptyd !

Sien al die foto's