Klik op foto om dit te vergroot

Goudpot

Deur Erika Jacobs
6 Januarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Ons het die reënboog baie waardeer, want dit is nie n algemene verskeinsel in ons omgewing nie.

Joey hou met ‘n valkoog dop…

Een van my pa se plaasbestuurder se huishonde met 'n passie vir jag. Alhoewel Joey baie lief is om onder die komberse in te kruip, wanneer sy hoor die geweer...

n Nuwe Seisoen het begin

Die son het onder gegaan met die mooiste kleure. En vandag begin ons nuwe stroopseisoen. Sterkte vir al die graanboere.

Boer bietjie

Ons het na die ooie gaan kyk wat lam toe die trop Bonsmaras in die kamp langsaan staan... ons kon nie die versoeking weerstaan om eers te stop en kyk nie

Die een wat nie weg gekom het.

Danielle Gennis en Deuke met die Bosvark wat nie weg gekom het nie......Danielle se beste tyd verdryf op 'n Saterdag is in die veld saam die honde opsoek na...

Amper AL my beeste verkoop

Die droogte was BAIE erg !! Daar was niks kos nie. Dit was net sand, droe bome orals en baie kallers . So het dit gelyk

Sien al die foto's