Klik op foto om dit te vergroot

Heidi

Deur Alba Joubert
17 Februarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Dané Joubert is nou 1 jaar en 9 maande en gee haar ooilam, Heidi, ‘n drukkie! Heidi se ma is dood by geboorte en ons het Heidi hans groot gemaak. Dané het ook haar eie Nguni vers genaamd Tinkerbel! Boerin in murg en been!

Swartland opwinding

Minke en Janu baljaar te heerlik tussen die groen koringlande op oupa Frans Koch se plaas, Klipheuwel , net buite Moorreesburg.

Bokkie boertjie van formaat!

Dian van Bosch (2 en n half jaar oud) jaag, of al te wel stap saam met sy bokkie maatjies die veld binne dag na dag ... en dit is presies waar jy my sal kry,...

Plaas Sonsak

Foto is geneem op n plaas net buite Bethal in Mpumalanga

Amper plant tyd

Die foto het ek in Hartswater geneem in die koue winter toe ons daar gars geplant het vir SAB. Ons plant elke jaar die gars vir hulle en dit is my lekkerste...

Gee my ruskans!

Hierdie Anatoliese herdershond soek rus in 'n krip. Foto: Rianie Oelofse

Sien al die foto's