Klik op foto om dit te vergroot

Kalf wagter

Deur Anell van Wyk
11 April 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Blommie die klein Kalfie het geen mamma of maaitjie gehad nie, die twee het baie gou ingespring en die baba opgepas.. loop saam, slaap saam en leer selfs haar hoe om te eet. Pas haar baie mooi op.

Uitbundig na lekker reën

Stormy, 'n SA Boerperd, op pad na die trop toe, met Soekie die skaaphond wat hom probeer aankeer.....

Eeram Ingeneurs

Sleepwa gebou in 3 maande, dit is met groot erekenning en dankbaarheid teenoor die Here.

Gauteng

Africa trek Diere.

Boerboel liefde

Hier is Ewan (2) besig om oupa se Boerboel teef Chivas te omhels. Die twee doen byna alles saam en is werklik beste vriende! Ewan kan nie wag om naweke op die...

‘Stof voor die storm’

50 kilo's voor Lichtenburg - was werklik amazing om die natuur so te kon beleef van ver af.

Sien al die foto's