Klik op foto om dit te vergroot

Kalfe liefde

Deur Magda Grobler
9 Januarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

My dogter Marli Grobler het n groot liefde vir beeste en hulle vir haar. Foto geneem op ons plaas Dalyspan

My man se ander vrou

As die pivot moet loop moet hy loop.

Strooptyd – Genadetyd

Na die vreeslike droogte het die Liewe Vader ons steeds met 'n oes geseën. Ons het hierdie uit die vliegtuig geneem.

‘Stof voor die storm’

50 kilo's voor Lichtenburg - was werklik amazing om die natuur so te kon beleef van ver af.

Vandag se Goud

Bykans elke huis in Sutherland Noord-Kaap het sy eie goudbrond (water) in sy tuin

Sien al die foto's