Klik op foto om dit te vergroot

Klein boer, maar klaar ‘n groot hart vir boerdery

Deur Johlettte Aldrich
22 Maart 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Martiens Prinsloo Jr, Seun van Tienie & Anneliene Prinsloo van Hoopstad!!

Baaltyd op Theronshoop en Boeta geniet elke oomblik en kan nie wag om self die John Deer te bestuur nie!!!

Brahman Beeste Tiaan & Nicola

Ons is bevooreg genoeg om op die plattelandnd te bly, en n stoet Braham Bees Boer as buurman te he!! Die beeste is mak, en vry net heeldag vir onverdeelde...

Waar die windpomp staan

Waar die sterre vir jou knipoog en die stilte fluister. Dis daar waar jy net in God se genade kan dink, terwyl die wind stil stil begin fluister oor die vinne...

Boere liefde

Boere paartjie wat by die kaapstad 7s rugby toernooi in hulle khaki pakkies die dag geniet.

Vleismerino lammetjie

Ek is 'n jong skaapboer en die is een van my eerste lammers, skaars 'n dag oud!

Malandi is in beheer agter die stuurwiel terwyl pappa (Malan) sake op die telefoon moet bespreek

Ons was Junie op vakansie en hier kuier ons bietjie by oupa op die plaas. Net soos pappa en oupa het Malandi 'n groot liefde vir die plaas, buitelewe en diere.

Sien al die foto's