Klik op foto om dit te vergroot

Kuikenprinses

Deur Riaan Strydom
15 Desember 2016
Klik op foto om dit te vergroot

Vicky-lee Strydom en haar boetie, Seppie, help fluks maandae om kuikens uit te pak. Somtyds raak sy moeg en span uit op die voersakke. Sy is 6 jaar oud en gaan Graad 1 toe in 2017.

GRAANSORGHUM

EK EN MY MAN HET LAAT MIDDAG GAAN RONDRY IN DIE LANDE. EN GESIEN HOE MOOI IS DIE GRAANSORGHUM AS DIE SON SO BEGIN ONDERGAAN. EN BEHALWE VIR DIE DROOGTE LYK...

Hunter op ‘n jagmissie…

Hunter - een van die jonger honde wat sy 'Top Dog' posisie met sy broers, Duke en Spot en een van die ouer lede, Jody, deel. Die hond bewys keer op keer...

Bederftyd

Koshuis kind wil graag beeste sien oor naweek en bederf met bietjie lek voor skool weer begin

Omgekrap opgestaan

Ons Bonsmara stoet bul (Arthur) is gewoonlike n baie rustige bul, maar hierdie oggend het alles deurgeloop miershope, bosses en polle gras.

Reg vir aksie

Ons redtick teef "Tessa" is reg vir aksie. Sy is `n passievolle hond en skrik vir niks. Soos die litteken toon, het sy ook nie geskroom om met `n gekweste...

Sien al die foto's