Klik op foto om dit te vergroot

Landbou hou jou op jou kniee…#blylekker

Deur Francois lotter
23 Maart 2017
Klik op foto om dit te vergroot

God seën die wat glo en wag!

Blesbok hanslam

Die blesbok lammetjie het ons beseer gekry in die kamp. Die vearts het die rammetjie behandel en daarna het ons begin om hom hans groot te maak. Daar is 'n...

God se Belofte

Hierdie reenboog het op 18 Julie 2013 oor ons plaas Oskopvlakte BB Laingsburg verskyn na n bui reen, dit was vir ons 'n boodskap van God. SOveel belofte in die...

Jerseys tussen kosmosse

Ons lyk net so mooi soos die kosmosse in die veld

Trekker

Pragtige draad knakker trekker vir kinders, n moet vir elke boer seuntjie op n plaas

Sien al die foto's