Klik op foto om dit te vergroot

Lekker tussen die mielies

Deur Christel Knoesen
22 Februarie 2016
Klik op foto om dit te vergroot

Simonè is amper 3 jaartjies oud en hou daarvan om saam met pappa te boer. Vandag het sy gaan mielies pluk saam met pappa.

Vreugde van plaaskinders na die reën.

My twee seuntjies Jano (5) en Marco (2) baljaar te lekker na die reën met hulle draadkarre in die water. Ons is so dankbaar vir die wonderlike reën wat ons...

Laaste draai

Die weervoorspelling het gese dit kom reen die volgende dag. So die manne het deurgedruk om klaar te maak voor die reen kom. En dit het toe goed gereen die...

Koolstoof

Vroegoggend son op 'n gesellige en rustige koolstoof in 'n sandsteen plaashuis in die Oos Vrystaat.

Dankie

Selfs al is die foto in n spilpunt geneem, bly ons dankbaar vir reën.

MAK BRAHMAN

HIER IS NOG 'N FOTO VAN DIE MAK BRAHMAN

Sien al die foto's