Klik op foto om dit te vergroot

Lente uitsig oor R62 na die reën.

Deur Johan Beukes
17 Desember 2015
Klik op foto om dit te vergroot

Ek het vroeër hierdie foto vir ‘n kennis gestuur na die goeie reëns in ons winter.

Sy’s dragtig Pa..

Luca en Troy Cilliers wat eerstehands leer en voel hoe om dragtige verse te identifiseer.

Luiperd

'n Luiperd by De Wildt-rehabilitasiesentrum.

Sonneblom

Ek het my kokketiel se lee kosbak in die bedding leeggemaak. En toe kom hierdie op. Is dit nie mooi nie?

Stroop van gras

Brachiaria ruziziensis, word deesdae gereeld gebruik as dekgewas by geenbewerking. Hier word dit gestroop naby Corpus Christi, Canindeyu provinsie, Paraguay.

Flaminke na droogte op plaas

Reen is iets van die hemel. Dit bring lewe ......op 25 Jan 2016 het n hele klomp flaminke vir so 2 weke hier by ons kom kuier op die plaas en hulself tuis...

Sien al die foto's