Klik op foto om dit te vergroot

Mielie plantjie

Deur Carla van Tonder
6 Januarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Mielie plantjie

Kudu bulle

Om 9 kudu bulle saam te sien is voorwaar n belewenis... die foto is in Jan 2016 na die eerste reen geneem . dit was so droog hier by ons, ek moes al die wild...

Prinses-skaapwagter

Jana, ons vierjarige prinsessie, help Pappa skaap land toe jaag op 'n koue wintersoggend.

Die groot Droogte

Dooie diere naby Tosca

Genadeloosheid vd Droogte

Selfs in Sept 2015 , is alles nog dor, droog, geen skaduwee onder enige boom in die warm hitte, beeste kalf, Geen weiding ....nie genoeg voer bakke vir al die...

‘n Jong Landbou hart…

"Alles voel perfek deur die oë van 'n Jersey Bees" Hierdie is Bella, 'n klein Jersey, met n groot hart. Melindie en Bella werk nou maar vir 'n jaar of wat...

Sien al die foto's