Klik op foto om dit te vergroot

Mieliekop

Deur Rhenier Labuschagne
28 Desember 2016
Klik op foto om dit te vergroot

My skoonouers boer buite Hartbeesfontein in die Noordwes. Ek het hierdie foto geneem terwyl die kinders in die mieliewa gespeel het.

Plant 2016

Laaste dag van plant 2016 vir Monette Farms. In die foto is x5 580hp en x2 620hp trekkers met x5 84 voet en x2 76 voet Bourgoult lugdruk planters

Nicola en Gemma

Ek is so trots op my kleindogter, Nicola van Niekerk. Sy ry al perd vanaf 5jarige ouderdom. Sy was 'n baie skaam en inkennige kleuter en my dogter het toe...

2015/2016 Droëland Mielies

 Die Here het \'n boer die geloof gegee dat daar waar dit eens kaal en dor was , \'n wonderlike potensiële groen oes sal staan...Laasseisoen se...

Groot Genade

Selfs na die droogte is ons geseën met 'n oes.

Koel af langs Marico rivier

Niggie en nefie sit op die wal van die Marico rivier. Die twee geniet die natuurskoon, visvang en koel af in die rivier. So duidelik in die foto is niggie Leah...

Sien al die foto's