Klik op foto om dit te vergroot

Nuwe familie lid

Deur Esje Esterhuyse
27 Februarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Dit is my nuwe lid van my begin tot boer familie. Mooi jonk en gesonde bulletjie

Wingerd bloeisel

Lente is hier en die lote blom mooi.

Drie geslagte bymekaar

Mnr. Hennie du Preez van die plaas Nooitgedacht, Kroonstad, sy seun, Willie en kleinseun Evert. Me. Julie du Preez het die foto ingestuur. Foto geneem deur...

Laat middag sonsondergang in die Vallei

Ek het die foto so rukkie gelede een laat middag in die Sondagsrivier Vallei (Addo) met my selfoon kamera geneem.

Spuit daai bossies

As daar n bossie is wat droogte bestand is, is dit die John Deer bossie. Boere spuit met mening om dit te beheer.

Evan is baie lief vir sy hoender

Nog n oulikke foto van Evan

Sien al die foto's