Klik op foto om dit te vergroot

Oom son raak aan alles

Deur Ciette Kusel
24 Februarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Wanneer ek op die plaas gaan kuier, sorg ek dat ek ten minste met een foto’tjie huistoe kom, ingeval ek verlang na daai plek waar die son aan alles kom raak, voor hy onder gaan.

Dankbaar

My man, Kirstein Davel, staan in die welige sojaboonland op die plaas, Klipfontein, Vryheid, in KZN. Die goeie reënseisoen na die lang droogte het menige...

Wie se plaas is die

Met die stormwinde het ons plaaspad toe gewaai. Eindelik is daar weer n tweespoor padjie deur die sandhope.

Uitkoms na droogte

Ons spruit is al vir 11 maande kurkdroog. Die eerste keer wat dit langer as n maand droogstaan. Met die wolke wat opsteek in die agtergrond was die afwagting...

Genus die legende #GarminDog

Genus My jagmaat en beste vriend. Op die dak van die Cruiser, of besig om te trek aan my geweer se belt. Geen banghaar op sy krulkop, nie eers vir n bose...

Overberg

Plaaslewe op sy beste!!

Sien al die foto's