Klik op foto om dit te vergroot

Paddastoele Hart

Deur Belinda Botha
29 Desember 2016
Klik op foto om dit te vergroot

Paddastoele het in ‘n hartvorm om ‘n ou boom stomp gegroei.

Gee my ruskans!

Hierdie Anatoliese herdershond soek rus in 'n krip. Foto: Rianie Oelofse

MAK BRAHMAN

HIER IS NOG 'N FOTO VAN DIE MAK BRAHMAN

Reen in Kimberley

Ai kyk net hoe hemels val die reen

Boerseun

Conraad is \'n gebore klein boertjie en is op sy gelukkigste tussen die diere. As sy onderwysers hom vra wat gaan hy eendag word, skroom hy nie om te...

Ons leer speel-speel

Milla ons Jack Russel het van 8 weke oue ouderdom die skerp instink getoon om spoor te sny. Rats oor die karoo klippe en getrou op haar spoor. Hier speel sy en...

Sien al die foto's