Klik op foto om dit te vergroot

Pak die bul…

Deur Ciette Kusel
23 Februarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Ek het grootgeword op ‘n plaas en my ouers woon steeds op hierdie pragtige plaas in die Kameel distrik in Noord-Wes. Hierdie is ou Bulla, ek kom net met ‘n Zoom lens só naby aan hom!

Reen so hard mens kan die reen afneem

Eeen goeie dag in Febr 2016 het dit SO hard en lekker gereen, ek kon selfs die reen afneem...ongelooflike genade ....toe het alles begin groei

Angoras

Skaapwerk, of is dit nou bokwerk?

Plaas seun

Help pappa kool oes

Prinses-skaapwagter

Jana, ons vierjarige prinsessie, help Pappa skaap land toe jaag op 'n koue wintersoggend.

Ou bekendes

My seuntjie Ian (4 jaar) gaan vir sy daaglikse vroeg oggend draai in die voerkraal. Hy is duidelik al \'n bekende tussen die skape daar.

Sien al die foto's