Klik op foto om dit te vergroot

Pampoene

Deur Ryno van der Westhuizen
28 Februarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Neels Verwey (78) van Ladybrand met sy groot pampoen in sy agterjaart. Toe sy kleinkinders die pampoen sien sing hulle met vreugde “pampoene op die dak” waar oupa antwoord “ons sal maar vir hom ‘n dak moet bou”

#GarminDog

Archer found the birds #GarminDog will help me to keep track of them.

Droogte is gebreek

Ons eerste reens......absoluut Genade van BO !!

Dankbaar

My man, Kirstein Davel, staan in die welige sojaboonland op die plaas, Klipfontein, Vryheid, in KZN. Die goeie reënseisoen na die lang droogte het menige...

Beeste en die Kudu bul

Terwyl ons besig was om die beeste in te bring ..staan hy daar....vir n paar sekondes ..en toe spring hy oor die draad en hol rustig weg

Karoo, na goeie reën

Die Karoo, na goeie reen die somer

Sien al die foto's