Klik op foto om dit te vergroot

Reg vir kersfees

Deur Suanè du Plessis
9 Desember 2016
Klik op foto om dit te vergroot

T-bone en Rump steak moet ook bietjie rooi dra vir kersfees wat om die draai is.

So boer ‘n pa en sy meisiekind

Parstyd is verby en "kantoorskoonmaaktyd " le voor.. Kom af op die foto van ek en my "oudste ". Niks soos n boer en sy boerboel

Wingerd in die Wes-Kaap

Foto van du Toits Kloof op N1 geneem. Opad om in Kaapstad te gaan werk toe gestop om druiwe by verkoper langs die pad te koop.

Afkoel in Noord Kaap hitte oor Desember

SO koel mens af wanneer dit verskriklik warm en droog is in die Noord Kaap. Ons kuier by my skoonouers op Daniëlskuil tydens die feesseisoen. Die grootmense...

Mooi kalf

Mooi kalf

#GarminDog

Zack was n jong inwoner van die SPCA, ek was opsoek na n jagvriend, hy het dadelik my oog gevang. Sy opleiding het hy met vlieende vaandels geslaag.....die...

Sien al die foto's