Klik op foto om dit te vergroot

Seën van die reën

Deur Anke Badenhorst
23 Februarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Ons boer langs die Krokodilrivier naby Makoppa. Vanoggend het daar 65mm reën geval. Die pad skool toe is amper onbegaanbaar, daarom is die skool vandag gesluit. Met die eerste geleentheid is die seuns, Johann (6) en Marko (4) uit die huis uit en het die nat weer en modder terdeë geniet. Dit is so ‘n voorreg om ‘n plaaskind te kan wees.

Marilyn Moonroe

foto van koei in namibie op wildsplaas Sachsenheim

Tweeling tydens ergste droogte ooit ( Tweeling no 3 )

Tydens die ergste droogte ooit het 3 koeie elkeen n tweeling gehad ! Ongelooflik, en al 3 tweelinge was versies

Oupa se mooiste skapie

Milane kuier by oupa en ouma op die plaas. Dit was haar eerste ontmoeting met vars geskeerde skaapwol. Wat \'n plesier.

Boerdery is geen speletjies nie

Vriende van ons se kleinseun het n jaar geword. Klein Christiaan het al op 8 maande begin loop en hy boer netso hard soos sy pappa en mamma op die plaas. Sy...

Trap sussie trap!

Terwyl dogtertjies van Cormarie se ouderdom al begin om modebewus te raak en tegnologie verslaaf is, boer hierdie plaasmeisie gereeld saam met haar pappa. Hier...

Sien al die foto's