Klik op foto om dit te vergroot

Seuns met hul bul trekkers in reënwater

Deur Carike Niemann
9 Januarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Op ons plaas Hamburg (NoordWes 60km wes van Vryburg) – by die 200mm reën vir die week gekry. Dam water op klipbank gemaak. Kinders het dit baie geniet. Dit was baie droog gewees. Die seuns het hul JohnDeere bul-trekkers in die water rond gestoot oor die klippe.

Oestyd in Swellendam (Overberg)

Fotot geneem op my plaas Doringhoek, Swellendam in die Wes - Kaap. Oestyd nou volheid aan die gang.

Vleitjies Sonsak

Ek het hierdie foto geneem op Saterdag 20 Augustus buite Moorreesburg op Hannes Kotzé se plaas, genaamd "Vleitjies". Die son oor die horison wat saam smelt...

Nguni bul op ‘n Vrystaat oggend

Een van my Nguni bulle by JASONQUA NGUNI STOETERY op Viljoenskroon wat rustig in die sonnetjie staan.Baas van die plaas.

Eastern Cape

Een van die honde se leiers en uitstaande presteerdes - Jody. Hierdie hardwerkende en fenominale hond dra die letsels van die gevare van die loopbaan en was al...

Eendag as ek groot is

My ma haal 'n jakkals voor sonop diep uit 'n gat uit en as my pa sy tande wys laat spat die ongediertes. Eendag as ek groot is gaan ek hulle trots maak....

Sien al die foto's