Klik op foto om dit te vergroot

So sak die son hier by ons

Deur Annamarie Smuts
16 Maart 2015
Klik op foto om dit te vergroot

Ons woon ongeveer 20 km buite Nigel op die plaas, elke sonsondergang is maar vir my mooi maar sommiges is net besonders, soos hierdie een!

Tweeling tydens ergste droogte ooit ( Tweeling no 3 )

Tydens die ergste droogte ooit het 3 koeie elkeen n tweeling gehad ! Ongelooflik, en al 3 tweelinge was versies

Kalahari-sonsak

'n Helikopter wat kom opnames doen in ons omgewing wat teen die sonsondergang afgeneem is.

Goudpot

Ons het die reënboog baie waardeer, want dit is nie n algemene verskeinsel in ons omgewing nie.

Bismark. Groot naam vir n “groot” hond

Vir amper nege jaar lank is hy my regterhand. Daar is nie nog n hond wat n spoor kan vat soos Bismark nie. Mense se eks liewer vir my hond as my vrou.

Brahman Temperament

Die bul skrik nie eers vir n Great Dane wat op hom af storm.

Sien al die foto's