Klik op foto om dit te vergroot

Son

Deur Nella Esterhuyse
20 Februarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Son sak

Baas van die plaas

Die mooiste bok op die plaas! My swaer se Swartwitpensbul, Ian.

Ooie op Russiese gras

Ooie op Russiese gras geplant die 1 Maart 2015

Ploegtyd!

Ploegtyd op Nemesia Saalperd Stoet plaas

Vrystaat windhond – “Jakkals se baas”

Sprocket, Cruiser en Rommel vat n rus kans in n koel vars geploegde land, na 'n jakkals gevang is en moontlik 'n paar lammers se lewens gered is. Hulle...

Laat middag sonsondergang in die Vallei

Ek het die foto so rukkie gelede een laat middag in die Sondagsrivier Vallei (Addo) met my selfoon kamera geneem.

Sien al die foto's