Klik op foto om dit te vergroot

Trekker

Deur Ciette Kusel
23 Februarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Boer is nie ‘n 9-5 werk nie. Die son trek al water, maar die werk moet klaar kom.

Voersny in die Oos-Kaap

Ninke Scheepers het hierdie pragtige foto op Facebook met ons gedeel. Mooi is darem maar mooi! Sy sê: Ek deel graag hierdie foto wat ek geneem het op ons...

Pampoene

Neels Verwey (78) van Ladybrand met sy groot pampoen in sy agterjaart. Toe sy kleinkinders die pampoen sien sing hulle met vreugde "pampoene op die dak" waar...

Gewigtige sake

Die kool is maar een van vele wat so massief is. Die kool weeg n allemintige 13.4kg.

Ou Plaas Werkesel

Ou Landrover op Slagboom, Addo.

Bokkies in die oggend

Ek het die sybokke afgeneem, een oggend vroeg in Prins Albert.

Sien al die foto's