Klik op foto om dit te vergroot

Turksvye

Deur Jan Bez
4 Maart 2015
Klik op foto om dit te vergroot

Turksvye in volle vrug ná goeie reën. Foto: Daniella Louw

Veld

Die 2 seuns van PJ Olivier van die plaas Bonnievale, Fraserburg, kyk uit vir reën! Zako (5) en Henko (3) boer graag saam! Hier speel hul n ent van die huis af...

#GarminDog

Archer found the birds #GarminDog will help me to keep track of them.

Jerseys by windpomp

Gaan die wind vandag waai is die uitdrukking wat ek kry as die Jerseys so na die windpomp kyk.

Skeertyd

Klein Hercules Wessels (2jaar) en sy sussie Liaré(5maande) geniet die skeertyd.

Brahman Temperament

Die bul skrik nie eers vir n Great Dane wat op hom af storm.

Sien al die foto's