Klik op foto om dit te vergroot

Tweeling oes Perskes

Deur Gizela Uys
4 Januarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Ons tweeling Gideon en Abrahma is nou 1jr 4 maande. Groot liefde vir die plaas en is al die pad saam met my en my man. Ons is besig met perske oes en droog en die manne geniet hulle gate uit.

Overberg Oestyd

Gedurende oestyd sien mens soveel mooi van die natuur. Op hierdie sonskyn oesdag, terwyl Izak Burger koring dors, sien ons 'n unieke natuur juweel so tussen...

Skape

skape in lusern land

Kimberley Ergste droogte ooit

Dit is droogte! Baie erg! Geen weiding, en baie beeste, wild , almal huil vir kos!! Dit knak alle boere.

Sky die weimaraner

Sky jag nie net voëls en roofdiere nie, maar help my ook om die perde in te bring van die land. Hy is deur die dag sy ma se model en is reeds bekend as die...

sonopkoms

sonopkoms op ons plaas buffelsdrift george

Sien al die foto's