Klik op foto om dit te vergroot

Uitbundig na lekker reën

Deur Gerhard le Roux
8 Maart 2017
Klik op foto om dit te vergroot

Stormy, ‘n SA Boerperd, op pad na die trop toe, met Soekie die skaaphond wat hom probeer aankeer…..

Reenvoels in die Noord Kaap

Net na ons eerste reen in Januarie 2016 , kom ek af op 5 pare reen voels. N Vrou van Namibia het aan my gese dit beteken, ons gaan baie reen kry ..sy was reg

Groot Droogte

Dooie diere naby Tosca

Hanslammer

Ek het 'n bietjie buite gespeel met kamera toe sien ek die verskiklike mooi geleentheid vir 'n foto van sonsondergaan en een van my hanslammers.

sonopkoms

sonopkoms op ons plaas buffelsdrift george

‘n Mooi dagbreek

Nog n mooi dagbreuk , tedanke aan God.

Sien al die foto's