Klik op foto om dit te vergroot

Vreugde van plaaskinders na die reën.

Deur Naomi Coetsee
9 Januarie 2017
Klik op foto om dit te vergroot

My twee seuntjies Jano (5) en Marco (2) baljaar te lekker na die reën met hulle draadkarre in die water. Ons is so dankbaar vir die wonderlike reën wat ons Hemelse Vader vir ons gestuur het.

GRAANSORGHUM

EK EN MY MAN HET LAAT MIDDAG GAAN RONDRY IN DIE LANDE. EN GESIEN HOE MOOI IS DIE GRAANSORGHUM AS DIE SON SO BEGIN ONDERGAAN. EN BEHALWE VIR DIE DROOGTE LYK...

#GarminDog

I promise you they are here #GarminDog would have helped me tofind them much quicker.

Na ‘n lang warm dag !

Hier is my gsp Rigby , die man het so bietjie afgekoel na n lang warm dag hier in die bosveld !

Skilpad oppad na Reivilo

Was verbaas om hierdie mooi klein skilpaadjie op grondpad tussen Vryburg en Reivillo raak te loop.Het hom amper misgekyk.Wonder wanneer hy sy bestemming gaan...

Boran bul

My 3 jarige seun is vreeslik lief vir sy beeste, hier sit hy op een van ons Boran stoet bulle, Constant.

Sien al die foto's